Daar is ‘n nuwe gier wat besig is, om TikTok oor te vat en dit is hierdie Appelslaai. Daar is verskillende maniere om die resep te maak. Of jy nou gewig wil verloor, net gesond wil eet of sommer net lus is vir iets soet, is die ‘n lekker gesonde peuselhappie.
Bestanddele:
- ‘n Appel
- Kaneel
- Grondboontjiebotter
- Gewone Griekse jogurt of gewone dubbelroom jogurt
Metode:
Sny die appel in dun skywe of in blokkies. Meng die appel, jogurt, grondboontjiebotter en kaneel in bak met ‘n deksel. Skud goed tot alles gemeng is. Geniet.
Kyk hier na die video:
@delightfully_fueled Here’s one of my favorite high protein & fiber sweet snacks 🍎🥜 What you need: 🔹apple 🔹cinnamon 🔹peanut butter 🔹Greek yogurt 1. Chop apple and add to bowl. Top with cinnamon. Microwave for 1:30 to 2 minutes. 2. Add peanut butter and Greek yogurt. Top with more cinnamon. Stir and enjoy! 😋 ✨Apples provide fiber ✨Peanut butter provides protein, fiber, and fat ✨Greek yogurt provides protein and fat depending on the kind you use. Make this the next time you want a healthy sweet snack! What’s your favorite snack? #highproteindessert #apple #highfiber #peanutbutter #healthysnacks #sweetsnacks #greekyogurt ♬ original sound delightfully_fueled
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



