Local news
Hittegolf vir Noordwes en Vrystaat voorspel
Maak seker jy drink baie water en bly uit die son uit.
’n Hittegolf met aanhoudende hoë temperature word oor die sentrale en suidoostelike dele van Noordwes en die noordelike dele van die Vrystaat verwag.
Die hittegolf sal tot en met Woensdag 4 Desember voortduur. Daar word verwag dat die hittegolf vir die noordwestelike dele van die Noordwes tot minstens Vrydag 6 Desember sal aanhou.
Temperature so hoog soos 36˚C met ‘n minimum van 21˚C word vir die week verwag.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.