Local news

Hier is die skoolkwartale vir die nuwe jaar

Daar 'n totaal van 199 skooldae vir 2025.

Skole reg oor die land sal op 15 Januarie vir die nuwe skooljaar open. Die eerste kwartaal het ‘n totaal van 52 skooldae, die tweede kwartaal 51 skooldae, die derde kwartaal 53 skooldae, en die laaste kwartaal 43 skooldae.

Die kwartaaldatums is as volg:

  • Kwartaal 1: 15 Januarie-28 Maart.

Kinders kan uitsien na ‘n 10 dae lange vakansie na die eerste kwartaal.

  • Kwartaal 2: 8 April-27 Junie.

Kinders kan uitsien na ‘n drie weke lange vakansie na die tweede kwartaal.

  • Kwartaal 3: 22 Julie-3 Oktober.

Kinders kan uitsien na ‘n 10 dae lange vakansie na die derde kwartaal.

  • Kwartaal 4: 13 Oktober-10 Desember.

Desembervakansie begin.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button