Local news
Slegs 6 dae oor, om uitstaande besighede te nomineer
Verlede jaar se kompetisie was so groot sukses, dat die Herald besluit het om dit 'n jaarlikse instelling te maak.

Maak seker jy laat jou stem tel om die beste besigheid in Potch vir ‘n toekenning te nomineer.
Daar is reeds 265 nominasies in die verskeie katergorieë gemaak. As jy nog nie ‘n besigheid genomineer het nie, maak seker jy doen dit voor die sluitingsdatum. Dié datum is slegs ses dae weg, met nominasies wat op 20 Januarie sluit waarna inwoners die gleentheid sal kry om vir die genomineerde besighede te stem.
Die finaliste word na die Herald se ‘Best of Potchefstroom toekenningsfunksie genooi waar hulle, hulle pryse sal ontvang.
Verlede jaar se kompetisie was so groot sukses, dat die Herald besluit het om dit ‘n jaarlikse instelling te maak. Maak seker jy nomineer jou gusnteling besigheid.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.