Local news

Kyk: Volkies stel nuwe hoof aan gemeenskap voor

"Ek weet ons tyd is nou. Volkies se tyd is vanjaar. Ons is baie opgewonde oor 2025," sê PW van Aswegen, die nuwe hoof van Volkies. 

Die voormalige hoof van Hoërskool Bultfontein het hierdie week sy pligte as hoof van Volkies begin.

Die gebore en getoë Vrystater, PW van Aswegen, vertel meer van homself en sy hoop vir Volkies in die toekoms. ‘n Opregte en gelowige familieman hou niks terug in dié onderhoud nie. Van sy beginjare in die Vrystaat to ‘n huisroof waarin hy geskiet is, waarna hy die finansiële sektor as finansiële bestuurder vir die onderwys geruil het.

“Ek weet ons tyd is nou. Volkies se tyd is vanjaar. Ons is baie opgewonde oor 2025,” sê PW van Aswegen, die nuwe hoof van Volkies.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button