Die Departement van Petroleum en Minerale Hulpbronne het die amptelike brandstofprysaanpassings, wat op Woensdag, 5 Februarie in werking tree, bekendgemaak.
Dit is die vierde agtereenvolgende maand wat brandstof pryse verhoog.
Hier is die nuwe verhogings:
- Petrol (93 oktaan) prysverhoging van 82c per liter
- Petrol (95 oktaan) prysverhoging van 82c per liter
- Diesel (0,05% swael) prysverhoging van R1,05 per liter
- Diesel (0,005% swael) prysverhoging van R1,01 per liter
- Verligte paraffien (kleinhandel) prysverhoging van R1,29 per liter
- LP Gas (kleinhandel) prysverhoging van 42c per kg
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



