Local news

Vermiste tienermeisie gevind

Die omstandighede rondom haar verdwyning is steeds onbekend.

Tracye-Lee Roos (13), wat op Donderdag, 30 Januarie in Klerksdorp vermis geraak, is veilig gevind.

Polisie in die Noordwes het Maandag, 3 Februarie ‘n beroep op die gemeenskap gedoen om te help om die vermiste tiener op te spoor nadat sy laas by Hoërskool Schoonspruit gesien was.

Die omstandighede rondom haar verdwyning, waar sy was en waar sy gevind is, is steeds onbekend.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button