Local news

Volkies se wortels lê diep

Met soveel nageslagte wat by Volkies betrokke was en steeds is, wys dit hoe diep Volkie se wortels groei.

Twee uiteenlopende generasies van Volkies het verlede naweek langs die krieketveld gekuier en stories uitgeruil.
Dr. Viktor Hesse (86) het die naweek vir sy dogter, wat by die NWU ‘n dosent is, kom kuier. Hy het in die Herald gelees van die bekwaamheid van jong Herman Hesse met ‘n kriektbal in hand. Jong Herman en Dr. Hesse is familie, met Dr. Hesse se oupa wat ook Herman heet, wat ‘n onderwyser by Volkies was. Dr. Hesse, was ook ‘n kranige krieketspeler op sy tyd en het vir Noord-Oos Transvaal uitgedraf.
Nog ‘n Viktor Hesse wat ook familie is en ook destyds ‘n onderwyser by Volkies was, is baie jare gelede vir die Wes-Transvaal se rugbyspan gekies. Volgens Dr. Hesse het hy ook ‘n drie teen die All Blacks destyds gedruk.
Met soveel nageslagte wat by Volkies betrokke was en steeds is, wys dit hoe diep Volkie se wortels groei.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button