Local news

Ons sal self – Inwoners maak self buurt veilig

Hulle het die veiligheid van die buurt in eie hande geneem.

Inwoners van Olivier en Jeugdstraat het ongeduldig geraak terwyl hulle vir die munisipaliteit gewag het en toe die veiligheid van hulle buurt in eie hande geneem.

Hulle het self ‘n stopteken opgesit en ‘n lyn geverf. Dié hoek is glo onveilig omdat motoriste net oorjaag.

Daar was glo al ‘n paar insidente waarby voertuie teen mure vasgery het en selfs een waar ‘n kind van ‘n fiets afgery is.

Roelf Botha het die stopteken geplant en Sonja Niemand het die lyn geverf.

Roelf waar hy die stopteken plant.
Sonja verf die lyn.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button