Sekere dele van Potchefstroom, Ikageng, Promosa, Mohadin en ander areas is al vanaf omstreeks 15:50 sonder krag.
Die kragonderbreking is as gevolg van ‘n gebrande geleier op die kraglyn wat die hele Potchefstroom en ander gebiede voorsien.
Eskom se tegniese span is tans op die toneel om die probleem uit te sorteer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



