Local news
Brandbeskermingsvereniging beveilig PAWS perseel
Hier is twee honde wat wag om deur ‘n liefdevolle gesin aangeneem te word.
Potchefstroom se brandbeskermingsvereniging het 26 Februarie saam met die Working on Fire-span die perseel van PAWS in Potchefstroom skoongemaak om dit ‘n veiliger omgewing te maak.
Hulle gaan ook binnekort brand rondom die perseel om die diere en geboue veilig te hou teen moontlike veldbrande.
Hier is twee honde wat wag om deur ‘n liefdevolle gesin aangeneem te word. Indien jy een van hulle wil aanneem, kontak PAWS by 071 681 9264.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



