Local news

Suid Afrika se kampioen kom kuier in Potch

Die NWU se kampus studente raad het saam met du Plessis hande gevat, om geld vir behoeftige studente te probeer insamel. 

Die UFC se middelgewig kampioen en Suid Afrikaanse gunsteling, kom kuier eersdaags in Potch.

Die NWU se kampus studente raad het saam met du Plessis hande gevat, om geld vir behoeftige studente te probeer insamel.

Volgens Reuben Coetzer, voorsitter van die kampus studente raad (KSR), om fondse vir studente met uitstaande studieskuld in te samel. Die dag begin al 09:00 Saterdagoggend, 15 Maart. Kaartjies beloop R150 wat vertonings, veiling en Dricus se praatjie insluit.

Daar gaan ‘n Battle of the Bands kompetisie wees waar plaaslike bands meeding vir ‘n prys om die beste band in Potch gekroon te word. Nadat die wenners aangekondig word gaan daar dan ‘n veiling plaasvind van items wat deur Dricus Du Plessis geteken is. Na die veiling gaan Dricus op die verhoog kom en sy storie deel van hoe hy kampioen geword het en so paar staaltjies deel. Ons wil dit lekker interaktief maak.  Daar gaan ook verversings verkoop word,” het Coetzer gesê.

Kaartjies kan by Quicket by die volgende skakel gekoop word.

https://www.quicket.co.za/events/305297-dricus-du-plessis-event-nwu-potchefstroom-scc-fundraiser/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button