Local news

Kameras help om vermeende dief te vang

Een verdagte is deur die polisie in hegtenis geneem,"

‘n Vermeende dief, is gister, 13 Maart, omstreeks 12:15 op die Bult vasgetrek.

Volgens Christiaan Haefele, bedryfsbestuurder van Mooirivier Beskerming, het ee nvan hulle kliënte hulle gebel.

“Dit was in verband met ‘n selfoon wat weg was, nadat die verdagte op hulle perseel was. ‘n Beskrywing van die verdagte en voertuig is na alle eenhede gestuur,” het Haefele gesê.

Die voertuig is deur middel van die CID se kameras gesien, waarna reaksie eenhede daarin geslaag het om die voertuig te stop.

“Twee selfone, een wat geidentifiseer is as die een wat by die kliënt gesteel is die verdagte se besit gevind. Een verdagte is deur die polisie in hegtenis geneem,” het Haefele bevestig.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button