Local news

Katjie verras seniors

PAWS vat elke week ‘n ander hond of kat, of albei om die inwoners te gaan verras.

PAWS (Potchefstroom Animal Welfare Society) het verlede week hulle weeklikse besoek aan Samuel Broadbent, ’n aftreeoord, afgelê, maar hierdie keer is die senior inwoners met ‘n baba katjie verras.

PAWS vat elke week ‘n ander hond of kat, of albei om die inwoners te gaan verras. Dit beteken dat die seniors iets het om na uit te sien en boonop kry die diere dan sommer baie liefde.

Indien jy ‘n troeteldier by PAWS wil aanneem, skakel hulle by 071 681 9264.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button