Local news

Tokkies spog met nuwe sportbane

Ons is opgewonde om ons Tokkies op ons spogbane in aksie te sien.

Laerskool Mooirivier spog met hulle nuut oorgedoende netbal- en tennisbane. Die fasiliteite is nou gereed vir aksie en het alreeds netbalwedstryde gehad om dit in te wy.

“Die tyd het aangebreek en ons nuwe netbal- en tennisbane is gereed vir aksie,’’ het die skool op sy Facebookblad te kenne gegee.

‘‘Ons is opgewonde om ons Tokkies op ons spogbane in aksie te sien. Baie dankie aan Trompie vir die dryf van hierdie projek oor die laaste twee maande. Een van die dae sal daar ‘n spesiale geleentheid wees vir die opening van ons nuwe netbal- en tennisbane.’’

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button