Local news
Onthou om vir die beste besigheid in Potch te stem
Stemme sluit reeds op 27 Maart, so daar is min tyd.

Die tyd het weer vir inwoners aangebreek om vir hulle gunsteling besighede in Potchefstroom te stem.
Die nominasies is in, nou moet jy jou stem laat tel. Klik die skakel om vir ‘n besigheid in ee nva ndie verskei kategorieë te stem. https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/best-of-potchefstroom-2025/
Inwoners kan een keer per dag stem, so maak seker jy gaan stem vir daai onderneming wat altyd vir jou die beste diens gee.
Stemme sluit reeds op 27 Maart, so daar is min tyd.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



