Local news
Busse versper Paryspad
Twee busse het vanmiddag, 28 Maart die Paryspad gedeeltelik versper

Twee busse het vanmiddag, 28 Maart die Paryspad gedeeltelik versper.
Dit blyk dat een bus langs die oad in die modder vasgeval het, waarna die ander bus dit probeer uitsleep het.
Inwoners word gemaan om versigtig te wees wanneer hulle op die pad ry.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



