Local news
Ernstige weerwaarskuwing vir Noordwes en Vrystaat uitgereik
Verspreide tot wydverspreide buie en donderbuie word oor die meeste dele van die land verwag.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n ernstige Geel Vlak 2 waarskuwing vir die Noordwes en Vrystaat uitgereik.
Verspreide tot wydverspreide buie en donderbuie word oor die meeste dele van die land verwag.
Ontwrigtende reënval wat lei tot gelokaliseerde skade aan nedersettings, eiendom, voertuie en onderbreking van kragtoevoer word op plekke oor Noordwes eb Vrystaat verwag.
Vrydag, 28 Maart word 70% kans van reën met ‘n minimum temperatuur van 15°c en ‘n maksimum van 22°c voorspel.
Saterdag, 29 Maart word 30% kans van reën met ‘n minimum temperatuur van 14°c en ‘n maksimum van 25°c voorspel.
Sondag, 30 Maart word 40% kans van reën met ‘n minimum temperatuur van 15°c en ‘n maksimum van 27°c voorspel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.