Local news

Brandstofprys sak volgende week

Daar word verwag dat die amptelike prys volgende week aangekondig sal word.

Die nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n daling in die prys van petrol en diesel vir Mei.

Die prys van 93-oktaan petrol kan met 18 sent per liter daal en die prys van 95-oktaan petrol met 19 sent per liter.

Die prys van 0.05%-diesel en 0.005%-diesel kan albei 37 sent per liter minder kos.

Daar word verwag dat die amptelike prys volgende week aangekondig sal word en volgende Woensdag ingestel sal word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button