Local news

NWU dosent breek 1999 se rekord

‘n Legendariese oomblik vir Suid-Afrika en die NWU.

Elroy Gelant, ‘n dosent by die Noordwes-Universiteit, het onlangs by die die Hamburg Marathon in Duitsland geskiedenis gemaak toe hy die nasionale rekord met 57 sekondes gebreek het.

Die rekord staan sedert 1999 onverbetered. Elroy het ‘n uitsonderlike 2:05:36 behaal, wat vir hom die vierde plek verseker het.

“Noordwes-Universiteit wens met trots ons dosent, Elroy Gelant, geluk. ‘n Legendariese oomblik vir Suid-Afrika en die NWU. Jou deursettingsvermoë en uitnemendheid bly ons akademiese en sportgemeenskappe inspireer,” het die universiteit in ‘n verklaring gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button