Jy kan die Herald se bruid van die jaar kompetisie wen. Daar is reeds 17 inskrywings, en met trou-seisoen wat weer opvlam verwag ons nog baie meer inskrywings.
Moenie jou kans laat gaan om groot pryse te wen nie.
Die kompetisie is oop vir bruide binne die Herald se verspreidingsarea.
Dit sal oop bly vir bruide tot aan die einde van Desember, so maak sommer jou inskrywing deel van jou trou reëlings.
Al wat jy hoef te doen om in te skryf vir dié kompetisie, is om ‘n foto van jou elegante en unieke rok n dustin@mooivaal.co.za te stuur. Maak seker jy sluit jou naam, van en die datum waarop jy getrou het ook in. Dié kompetisie is slegs oop vir bruide wat in 2025 trou.
Hier die bruide wat al ingeskryf het:
Anke van der Merwe is op 12 April getroud.
Jadéne Lourens en haar man Jurie Lourens is op 20 Februarie getroud.
René Gerber is op 26 April getroud
Ansuré en Marko Verweerd is op 12 April getroud
Shane van Rensburg is beenaf oor sy bruid, Landi wat op 22 Februarie getroud is.
Anzelle Schoeman is op 19 Apriul getroud
Mardi van Wyk is op 15 Maart by Ourief getroud.
Wimpie en Chante Powell is op 19 April 2025 getroud
Maritsa en Riekert Jacobs is op 16 Augustus getroud
Donna Esterhuizen is op 22 Mei getroud.
Marli en Gerrit Kruger is op 1 Maart getroud.
Elsabe Harmse het op 8 Maart getrou.
Maroché van Eeden is op 15 Februarie getroud.
Emsie Bester is op 18 Januarie getroud
Melissa Wilsnach is op 17 Mei getroud.
Melisse Bezuidenhout is op 26 April getroud.
Ilke en Lee Jonker is op 1 Mei getroud.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.