Sport

  • Hans Laufs op sy stukke in die eindstryd teen Volkies.

    Gimmies se o.16 B-span wen Noordwestitel

    Sport

    Gimmies is die wenners van die Noordwesliga na hulle Volkskool verslaan het.

  • Níne Brits: Foto Francois Smit.

    Van Skoolbank na Sportveld: Níne Brits

    Sport

    Skool: Hoër Volkskool Potchefstroom Ouderdom: 17 Sport: Netbal (Eerstespan kaptein) Beste prestasies: Om twee jaar in ‘n ry die SA’s…

  • Emma Rost is die top-swemmer van die Dolfyntjie-afdeling van Potchefstroom Swemklub.

    Jong swemmers laat die water spat

    Sport

    Dit was onlangs die Dolfyntjie-afdeling van Potchefstroom Swemklub, onder die afrigting van Karin van Jaarsveld, se jaarlikse bekroningsfunksie. ‘n Groep…

  • Dr Koba van der Walt did medical screening on the soccre players before they head off to England.

    Potchefstroom Boys to showcase talent in England

    Sport

    Young boys from Ikageng will experience the most memorable moments of their young lives when they compete against teams like…

  • Amelia se atlete is reg vir Italië

    Photo Galleries

    Daar is ‘n optimisme in die Potchefstroomse lug met die 2016 Trisome Games wat vanaf 15 tot 17 Julie in…

  • Kiewiet Marais jou doring

    Sport

    Kiewiet Marais van Potchefstroom Posduifklub het Saterdag in die wedvlug vanaf Griekwastad (445km) gewys hoekom hy so hoog aangeskryf word…

  • Benhard Janse van Rensburg

    Luiperds kraai koning met vyftigtal teen OP Kings

    Sport

    Dit was gans te maklik vir die Luiperds gewees vanmiddag (8 Julie) op Olënpark toe hulle teen die sukkelende OP…

  • Wéhan Benadie

    Potch Dorp wys Leeudoringstad wie is baas

    Sport

    Potch Dorp se eerstespan het bewys dat aanval die beste vorm van verdediging is toe hulle verlede Saterdag, 2 Julie…

  • Noordwes rolbal se Kampioen van Kampioene: Helen Jansen van Strathvaal en Pierre Breitenbach van die Potchefstroom Rolbalklub. Die twee het ook onlangs die Noordwes enkelspelkampioenskap gewen en neem eersdaags aan die Ope Meesterskampioenskap deel waar ‘n derde titel op hulle kan wag.

    Breitenbach is weer koning van die rolbalbaan

    Sport

    Pierre Breitenbach van die Potchefstroom Rolbalklub het Sondag korte mette gemaak met Deon Pitts van Klerksdorp Rolbalklub in die finaal…

  • Polar Bear not for the faint-hearted

    Sport

    What do you get when you combine the freezing temperatures of winter in      June and a swimming pool? The Potchefstroom…

  • The football legends that were present at the meeting between the North West Department of Sports and Education and various sports federations in the province. Back: Rambo Khwenenyana, Eric September, Ace Alexander, Cllr Mampho Thelejane, Fabian McCarthy, Hosea Sono, Lovers Mohlala, Bongani Cashibe and Dr Victor Mogajane. Front: Ginger Sengqi, Mr Jonas Lehari (MEC for Sports and Education in North West) and Sekoto Thebe (general secretary, Department of Sports and Education in North West).

    Sports development a priority in North West

    Sport

    Sports federations in the North West got together with the Department of Sport and Education on Tuesday, 21 June to…

  • Jeandré Rudolph gaan die span teen die OP Kings aanvoer

    Luiperds soek oorwinning teen OP Kings op Olënpark

    Sport

    Die Luiperds het bietjie karakter getoon en Vrydag in Durban naelskraap teen die Haaie XV verloor (26-23) in ‘n wedstryd…

Back to top button