NewsNews
‘n Duisend kilometer oor twee dae!
Die Noordwes-Universiteit se sonkar, die Sirius X25, het gister tydens die tweede dag van die Bridgestone Wêreld Solar Uitdaging in Australië, ‘n Suid-Afrikaanse rekord gebreek! Met meer as ‘n duisend kilometer agter die stuur, is die span goed op dreef. Kyk die video vir meer oor dag twee… Volg die span op sosiale media of kliek hier om ‘n kaart van hul vordering …
Die Noordwes-Universiteit se sonkar, die Sirius X25, het gister tydens die tweede dag van die Bridgestone Wêreld Solar Uitdaging in Australië, ‘n Suid-Afrikaanse rekord gebreek!
Met meer as ‘n duisend kilometer agter die stuur, is die span goed op dreef. Kyk die video vir meer oor dag twee…
Volg die span op sosiale media of kliek hier om ‘n kaart van hul vordering te besigtig.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



