NewsNews

Korter vakansie en klasse op Saterdae vir Mafikeng

Die Mafikeng kampus van die Noordwes Universiteit sal weer 29 Maart oop wees vir akademiese aktiwiteite.

Die Mafikeng kampus van die Noordwes Universiteit sal weer 29 Maart oop wees vir akademiese aktiwiteite. Om op tem aak vir verlore tyd sal die Maart/April vakansie met een week verkort word. Daar sal ook klasse op Saterdae aangebied word sodat die eerste semester eksamens op tyd kan begin.

Die besluite is gister geneem deur ‘n Mafikeng kampus senaatsvergadering. Studente van die kampus sal op 28 Maart al in die koshuise kan intrek. die personeel is reeds op hulle pos by die kampus.  Gerdurende die maand sal die kampus skoon gemaak word sodat waneer die studente terugkeer dat almal in all erns kan angaan met hulle studies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button