
Die polisie is opsoek na dié persoon wat kan help om meer inligting te gee rondom ’n verkragting ondersoek waarmee die polisie besig is. Enigiemand met inligting kan vir ao A.J. Jonker skakel by 076 510 8147 of die eenheid bevelvoerder by 082 8561748. Die Herald het in 2015 berig oor ’n jong vrou wat onsedelik aangerand is toe ’n man wat homself voorgegee het as ’n polisieman haar afgetrek het waarna hy haar onsedelik aangerand het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




