NewsRegional News

Skote klap by Mafikengkampus

'n Wag is Woensdag oggend vroeg tydens 'n skietvoorval by die NWU Mafikengkampus beseer.

‘n Wag is Woensdag oggend vroeg tydens ‘n skietvoorval by die NWU Mafikengkampus beseer.

Volgens ‘n verklaring van die Mafikengkampus bestuur, het twee verdagtes glo die wagte voor die dierkunde gebou konfronteer.

Die wagte het gekeer dat die verdagtes die kampus betree, skote het afgegaan en een wag is beseer voor die verdagtes gevlug het.

Die bestuur van die kampus veroordeel ten sterkste die insident en nie enige kriminele aktiwiteite verduur nie, lui die verklaring. Sekuriteit is glo vermeer op die kampus om die veiligheid van die personeel en studente van die kampus verseker

Soortgelyke Stories

 Mafekingkampus onbepaald gesluit

NWU Mafekingkampus BLY gesluit

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button