NewsNews

Bult bly die dwelm-mekka

Die meeste dwelmverwante misdrywe vind op die Bult plaas en verlede week is drie verdagtes in hegtenis geneem.

Die meeste dwelmverwante misdrywe vind op die Bult plaas en verlede week is drie verdagtes in hegtenis geneem.
Verlede Woensdag omstreeks 19:30 is een van die verdagtes in Reitzstraat vasgetrek, terwyl twee ander by Campus Studio in Silwerstraat in hegtenis geneem is.
Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, het die polisie inligting ontvang oor dwelms by dié woonstel. Hulle het ’n woonstel deursoek en 30 sakkies dagga gevind. Die verdagtes het glo tydens ondervraging erken dat dit aan hulle behoort.
Nathan Pienaar (22) en Greg Welden (23) het reeds in die hof verskyn. ’n 24-jarige verdagte is vroeër verlede Woensdag deur die polisie deursoek en dwelms is aan hom gevind.

 

Soortgelyke stories

Polisie slaan toe op student se ‘dwelmfabriek’

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button