NewsNews

Optog oor lone in nywerheidsgebied

'n Groep van ongeveer 1000 mense het vandag (19 Mei) in Luitinghstraat naby Chubby Chick in die nywerheidsgebied betoog.

‘n Groep van ongeveer 1000 mense het vandag (19 Mei) in Luitinghstraat  naby Chubby Chick in die nywerheidsgebied betoog.

Die betoging het glo gegaan oor die lone van werkers wat glo te min is. Daar is ‘n reeks ander griewe wat die werkers ook wou aanspreek.  Luitinghstraat was versper gewees deur die Tlokwe verkeersafdeling, daar was ook ‘n sterk polisie teenwoordigheid wat die betoging dop gehou het. Die betogers het bande in die pad gebrand om die pad verder te versper.

Lees die volledige storie in volgende week se Herald.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button