NewsNews

Jan de Wet & Mooirivier Laerskool Koor sing by NG Potchefstroom-Noord!

Elkeen word uitgenooi om op Sondag, 22 Mei 2016 om 09:00 te kom luister na die bekende sanger Jan de Wet! Die Senior Koor van Laerskool Mooirivier sal ook tydens die diens optree. NG Potchefstroom-Noord is geleë op die hoek van Silwer- & Meyerstraat (ingang in Silwerstraat). Dankoffer word opgeneem Navrae: Johan Raubenheimer 082 377 8539

Elkeen word uitgenooi om op Sondag, 22 Mei 2016 om 09:00 te kom luister na die bekende sanger Jan de Wet!

Die Senior Koor van Laerskool Mooirivier sal ook tydens die diens optree.

NG Potchefstroom-Noord is geleë op die hoek van Silwer- & Meyerstraat (ingang in Silwerstraat).

Dankoffer word opgeneem

Navrae: Johan Raubenheimer 082 377 8539Jan de Wet

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button