NewsNews

Pappas vat kinders Nampo toe

Adam Barnard en Mike Menezes se vroue het vir hulle gesê hulle mag Nampo toe gaan, maar die vroue werk.

Adam Barnard en Mike Menezes se vroue het vir hulle gesê hulle mag Nampo toe gaan, maar die vroue werk.

Iemand moes dus na die babas kyk. Die manne het toe besluit om die kleingoed saam te vat.

Adam Barnard en Mike Menezes se vroue het vir hulle gesê hulle mag Nampo toe gaan, maar die vroue werk. Iemand moes dus na die babas kyk. Die manne het toe besluit om die kleingoed saam te vat. Hier is AJ in sy stootkarretjie by Adam en Diego by Mike!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button