NewsNews

Sewe verdagtes vasgetrek oor die besit van dwelms

Die polisie het die afgelope naweek sewe verdagtes vasgetrek op ‘n aanklag van besit van dwelms.

Die polisie het die afgelope naweek sewe verdagtes vasgetrek op ‘n aanklag van besit van dwelms.
Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, is al die verdagtes tydens roetine-patrollies vasgetrek.
Daar is beslag gelê op ’n verskeidenheid dwelms. Meeste van die verdagtes is op die Bult en naby die taxi-staanplek in hegtenis geneem.
“Ons lede is oor die verskillende sektore van die dorp ontplooi. Ons het onsself verbind om dwelmhandelaars en gebruikers vas te trek omdat dit ook na ander misdade uitbrei,” het Chaka gesê. Die stasiebevelvoerder, brig. Sebang Molate, het die lede gelukgewens met die goeie werk wat hulle doen.

Soortgelyke artikels 

Verdagtes in hegtenis geneem, beslag op R18 000 se dwelms gelê

Polisie slaan toe op student se ‘dwelmfabriek’

14-jarige vas oor dagga by skool

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button