NewsNews

Gru-ongeluk eis man se lewe

‘n Man is gister (23 Oktober) dood nadat hy glo beheer verloor het van sy voertuig en met ʼn boom gebots het.

‘n Man is gister (23 Oktober) dood nadat hy glo beheer verloor het van sy voertuig en met ʼn boom gebots het.

Die ongeluk het op die N12 plaasgevind in die Klipdrift omgewing ongeveer 15 km voor Potchefstroom.

Potch 1

Paramedici van ER24 het op die toneel gekom waar hulle die voertuig teen die boom gevind het.

Die man wat vermoedelik in sy 30’s was, was vasgekeer in die voertuig. Ongelukkig is daar niks wat paramedici vir hom kon doen nie en hy dood op die toneel verklaar. Die presiese oorsaak van die ongeluk  is onbekend.

Die N12-hoofpad was  gesluit na die gru-ongeluk daarop voorgekom het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button