
‘n Vrou is vandag (24 Oktober) omstreeks 13:00 ernstig beseer nadat sy beheer verloor het van haar voertuig en met ‘n brug op die N12 Klerksdorp rigting gebots het.
Die vrou was vasgekeer in haar voertuig, die brandweer moes die erg beseerde vrou uit die voertuig uitsny. Paramedici van ER24 het die vrou gestabiliseer waarna sy na Tshepong hospitaal geneem is vir verdere behandeling.
Die polisie was op die toneel vir verdere ondersoek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




