NewsNews

Eksamens begin sonder voorval

Studente op al drie NWU kampusse het onlangs sonder enige ontwrigting begin.

Studente op al drie NWU kampusse het onlangs sonder enige ontwrigting begin.

Studente op die Potchefstroomkampus het op 24 Oktober  met hul eksamens begin en tot dusver was daar geen ontwrigting nie. Eksamens in dié modules wat deel vorm van statutêre liggame se vereistes en wat regoor die NWU aangebied word, is nie geskuif nie en is sedert laasweek Maandag oor al drie kampusse van die NWU afgelê

Eksamens op die Mafikeng- en Vaaldriehoekkampus het die afgelope Saterdag, 29 Oktober, amptelik begin. Daar was ook geen ontwrigting nie.

Volgens ‘n verklaring van die NWU word die situasie  streng dopgehou en sekuriteitsmagte is gereed vir enige gebeurlikheid wat daarop gemik mag wees om die eksamens te ontwrig.

“Ons opregte dank aan alle personeel, ouers, alumni en ander belanghebbers vir hul volgehoue ondersteuning gedurende hierdie tydperk. Met die ondersteuning van al ons belanghebbers bly ons daartoe verbind om hierdie akademiese jaar suksesvol af te handel,” lui die verklaring van die NWU.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button