
‘n Stoor by Tiger Brand in die nywerheidsgebied het vanoggend (2 November) omstreeks 02:00 gebrand.
Mooirivier Beskerming het in die area patrolleer toe die beampte rook by ‘n gebou gesien het. Nadat daar ondersoek in gestel is, is gevind dat die stoor besig is om te brand.
Die Tlokwe brandweer is ontbied wie die vuur onder bedwang kon bring, gelukkig is daar geen beserings op die toneel gewees nie.
https://www.youtube.com/watch?v=cFvv5E3dJ40&feature=youtu.be
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




