NewsNews

Man beseer na twee vragmotors bots

'n Man is vroeg vanoggend (6 Desember) matig beseer nadat twee vragmotors op die N12 buite Fochville, met mekaar gebots het.

‘n Man is vroeg vanoggend (6 Desember) matig beseer nadat twee vragmotors op die N12 buite Fochville, met mekaar gebots het.

Truck 3

Paramedici van ER24 het op die toneel gekom waar hulle een vragmotor langs die pad gevind het, die ander het op sy, sy gelê.

Truck 1

‘n Man wie in die pad gelê het, is deur paramedici behandel voordat hy hospitaal toe geneem is vir verdere behandeling.

Die presiese oorsaak van die voorval is onbekend. Plaaslike owerhede was op die toneel vir verdere ondersoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button