NewsNews

Stuur Potch vir Zuma ‘n boodskap?

‘n Stopteken in Potchefstroom op die hoek van Retief en Rivierstraat het ‘n gedaantewisseling ondergaan toe iemand ‘n boodskap aan President Jacob Zuma wou stuur. Dié stopstraat lui nou “Stop Zuma” met iemand wat die woord, Zuma, by hierdie  padteken geverf het. Hierdie foto wat die kreatiewe gebruik van ‘n bestaande padteken uitbeeld, is op die …

‘n Stopteken in Potchefstroom op die hoek van Retief en Rivierstraat het ‘n gedaantewisseling ondergaan toe iemand ‘n boodskap aan President Jacob Zuma wou stuur. Dié stopstraat lui nou “Stop Zuma” met iemand wat die woord, Zuma, by hierdie  padteken geverf het.

Hierdie foto wat die kreatiewe gebruik van ‘n bestaande padteken uitbeeld, is op die Potchefstroom Facebook-groep gedeel.

Die stopstraat op die hoef van Retief en Rivierstraat wat nou "Stop Zuma" heet.
Die stopstraat op die hoef van Retief en Rivierstraat wat nou “Stop Zuma” heet.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button