NewsNews

Potjiekos vir liefdadigheid

Wat is lekkerder as ’n potjie met ’n stukkie vleis stukkie vleis, aartappel of twee, ’n bietjie groente en sous. Om so ‘n lekker potjie en dag saam met vriende en familie te deel en dan boonop jou hart oop te maak vir liefdadigheid. Saterdag 27 Mei hou Boeretroos en Herald ’n Potjiekos-kompetisie waar al …

Wat is lekkerder as ’n potjie met ’n stukkie vleis stukkie vleis, aartappel of twee, ’n bietjie groente en sous.
Om so ‘n lekker potjie en dag saam met vriende en familie te deel en dan boonop jou hart oop te maak vir liefdadigheid.
Saterdag 27 Mei hou Boeretroos en Herald ’n Potjiekos-kompetisie waar al die fondse wat ingesamel word, na die wenner van die Potjiekos-kompetisie se keuse van liefdadigheid sal gaan.
Kom geniet die Saterdag saam met die spanne, Dirkie Visagie, WG Nel en Ernst Visser wat jou deur die dag sal vermaak. Daar is gesigverf vir die jongspan en natuurlik ’n TV vir al die rugbyondersteuners.
Borde sal te koop wees teen R60 waarvan jy dan soveel potjiekos kan eet as wat jy kan en boonop hou jy die bord as aandenking.

Die spanne vir die potjiekos kompetisie is:

Red Spot

Northwest Protection services

Impala Hotel

MAG Tours

Klein begin plaasprodukte

Gavin en Lizelle (Privaat)

Giovanni (Privaat)

ALS

Skottels

Hennie – H&H Auto services

 

Die borge is:

Impala Hotel

Build It

Broken Pot

Bult Spar

Blue Bottlestore suid sentrum

Marines Karwas

Bailliepark Spar

Pick ‘n Pay van der Hoff

Afrikaner slaghuis

Senwes

Panarotties

SAB

Distell

Wanted clothing – Borg al die druk- en borduurwerk

Laundry made eazi – Maak voorskote

Crossroads@home borg die bord

Super save Butchery Carletonville

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button