NewsNewsNews galleriesPhoto Galleries

Volkies hou beste Wildsfees nog

Hoër Volkskool Potchefstroom se Wildsfees wat na die jaarlikse Classic Clash teen Gimmies vanjaar op Saterdag 27 Mei aangebied is, was vanjaar nog een van die allerbestes. Nie net vir die eerste keer, was daar ‘n gaskuntenaar nie, maar weer eens het die skare behoorlike aan die interessante wildsvleis wat op die spyskaart was, gesmul. …

Hoër Volkskool Potchefstroom se Wildsfees wat na die jaarlikse Classic Clash teen Gimmies vanjaar op Saterdag 27 Mei aangebied is, was vanjaar nog een van die allerbestes.

Nie net vir die eerste keer, was daar ‘n gaskuntenaar nie, maar weer eens het die skare behoorlike aan die interessante wildsvleis wat op die spyskaart was, gesmul.

Daar was alles van meerkat, ystervark, krokodil tot rooibok en springbokboud om jou maag van plesier te laat dreun.

Snotkop het die feesgangers ook met sy bekende liedjies, danspassies en energieke vertonings behoorlik vermaak en bewys dat hy definitief baie aanhangers in Potchefstroom het.

Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button