NewsNewsSportSport

Rugbyspelers maak harte oop vir iDuc

Die Suid-Afrikaanse Rugbyspelersvereniging (SARPA) het gisteroggend (Woensdag, 7 Junie) hulle harte oopgemaak en R12 000 aan die iDuc-projek geskenk. Dié projek is gestig om bewusmaking teen verkragting te skep en slagoffers van verkragting te help. Santi Britz, stigter van die iDuc-projek was in die wolke oor die skenking. “Dit is jong manne soos hierdie rugbyspelers …

Die Suid-Afrikaanse Rugbyspelersvereniging (SARPA) het gisteroggend (Woensdag, 7 Junie) hulle harte oopgemaak en R12 000 aan die iDuc-projek geskenk.

Dié projek is gestig om bewusmaking teen verkragting te skep en slagoffers van verkragting te help. Santi Britz, stigter van die iDuc-projek was in die wolke oor die skenking.

Die Luiperds in samewerking met die Suid-Afrikaanse rugbyspelersvereniging (SARPA) het gisteroggend R12 000 aan die iDuc-projek geskenk. Die Luiperds het iDuc gekies as hulle begunstigde met MyPlayers wat die skenking behartig het. Hier staan Luiperds kaptein, Juan Language, Stairs Mhlongo (Luiperds slot), Isma-eel Dollie (MyPlayers), Santi Britz (iDuc) en Tannah Stroebel (Luiperds spanbestuurder).

“Dit is jong manne soos hierdie rugbyspelers wat daadwerklik ‘n verskil moet maak.

Die vlam sal nooit uitbrand, danksy julle bystand nie. Julle moet die voorbeeld stel. Weer eens dankie uit die diepte van my hart,” het Britz kortliks gesê.

Die Luiperds-span saam met Santi Britz van iDuc.
Die Luiperds-span saam met Santi Britz van iDuc.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button