NewsNews

Hierdie strate sal tydens Aardklop gesluit wees

Dit is tyd vir Aardklop 2017 en die Bult sal vanjaar weer as feesterrein gebruik word. Inwoners op die Bult en eienaars van besighede word vriendelik herinner om aandag te gee aan die volgende straatsluitings: H/v Molen- en Esselenstrate H/v Molen- en Borcherdstrate H/v Steve Biko- en Rissikstrate H/v Rissik- en Hoffmanstrate H/v Rissik- en …

Dit is tyd vir Aardklop 2017 en die Bult sal vanjaar weer as feesterrein gebruik word.
Inwoners op die Bult en eienaars van besighede word vriendelik herinner om aandag te gee aan die volgende straatsluitings:
H/v Molen- en Esselenstrate
H/v Molen- en Borcherdstrate
H/v Steve Biko- en Rissikstrate
H/v Rissik- en Hoffmanstrate
H/v Rissik- en Presidentstrate
H/v Esselen- en Presidentstrate
H/v Meyer- en Hoffmanstrate
H/v Steve Biko- en Meyerstrate
Op Sondag 1 Oktober om 18:00 word Steve Bikostraat tussen Esselen- en Borcherdstrate asook die omliggende parkeerareas gesluit.
Op Maandag 2 Oktober om 18:00 word die omliggende strate soos bo genoem, ook gesluit.
Belanghebbendes moet kennis neem dat die akkreditasiesentrum na die President Pretorius-museum in Thabo Mbeki-rylaan verskuif.
Kontak SG Events by engeladgrobler@gmail.com vir navrae.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button