NewsNews

Soetlief en die Ondier: ‘n Whisky-sprokie vir grootmense

Reis saam met Chris Koch, die bekende Afrikaanse whisky-kenner, deur die sprokie van Soetlief en die donker, aardse Ondier.  Kom proe ‘n hanvol Skotse enkelmoutwhiskies en leer meer van die herkoms en verskillende karaktertrekke wat elke whisky uniek maak.  Vind uit waarvan jy hou in hierdie lighartige aanbieding terwyl jy vermaak word deur Chrisk Koch – …

Reis saam met Chris Koch, die bekende Afrikaanse whisky-kenner, deur die sprokie van Soetlief en die donker, aardse Ondier.  Kom proe ‘n hanvol Skotse enkelmoutwhiskies en leer meer van die herkoms en verskillende karaktertrekke wat elke whisky uniek maak.  Vind uit waarvan jy hou in hierdie lighartige aanbieding terwyl jy vermaak word deur Chrisk Koch – soios net hy kan.

Hierdie ervaring sal ‘n paar whiskies soos ‘n towerspreuk ontsluit vir jou palet.  Vinnig spring want daar is net nog vier vertonings oor.  6 Okt 12:00, 16:00 en 7 Okt 12:00, 16:00.  Koste beloop R160 per persoon, die vertoning is 60 min lank en geen o.18 word toegelaat.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button