
Twee vroue het op 9 Januarie 2018 in die Oberholzer-landdroshof verskyn op aanklag van verkragting.
Die twee word daarvan beskuldig dat hulle ‘n man op 1 DesemberĀ omstreeks 22:00 verkrag het.
Die man was glo op pad huis toe van ‘n kuierplek af toe die twee vroue op hom toesak.
Hulle het hom na bewering hom op die grondĀ vasgepen en uitgetrek. Een van die verdagtes het hom verkrag terwyl die ander sy bene vas gehou het. Die verdagtes is opgespoor en gearresteer

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



