NewsNews

VIDEO: Potch Akademie hou gedenkdiens vir student

Potch Akademie het vandag 'n gedenkdiens vir Elmien Fourie gehou.

Potch Akademie het vandag ‘n gedenkdiens vir Elmien Fourie gehou.

Fourie is Maandagmiddag omstreeks 14:30 oorlede nadat sy op Oujaarsdag met Malaria gediagnoseer is.

y sou ‘n hartoperasie ondergaan, maar het Sondagaand weer ‘n terugslag gehad.

Volgens Manie Fourie, Elmien se pa, was sy bewusteloos en het glad nie reageer nie. ‘n Breinskandering het gewys dat Elmien hewige bloeding op die brein het.

“Met ‘n swaar hart groet ons een van die mees opregte mense wat ons ken! Elmien Fourie jy het ‘n hart van goud en ons weet dat jy op ‘n beter plek is waar jy kan dans en weer sing sonder om bekommerd te wees dat jy siek is. Ons sal jou glimlag en lag in ons praktiese en teorie klasse mis! Jy sal altyd onthou word,” lui ‘n inskrywing op die Potch Akademie Facebookblad.

Potch Akademie het hierdie video gemaak ter herdenking aan Fourie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button