NewsNews
Oktober- en November bruidspare kan nou inskryf!
Bruidspare wat in Oktober en November 2017 getroud is, kan nou vir die Herald se Bruidspaar-kompetisie inskryf. Stuur vir ons ‘n mooi foto van julself saam met jul albei se kontaknommers en jul troudatum na maryke.vanheerden@media24.com Die sluitingsdatum is Vrydag 2 Februarie om 10:00. Die Herald doen ‘n beroep op alle finaliste van 2017, met …

Bruidspare wat in Oktober en November 2017 getroud is, kan nou vir die Herald se Bruidspaar-kompetisie inskryf. Stuur vir ons ‘n mooi foto van julself saam met jul albei se kontaknommers en jul troudatum na maryke.vanheerden@media24.com
Die sluitingsdatum is Vrydag 2 Februarie om 10:00. Die Herald doen ‘n beroep op alle finaliste van 2017, met ander woorde as jy die wenner van Januarie tot September was, om so gou moontlik die kontaknommers van jul elkeen na maryke.vanheerden@media24.com te stuur. As julle versuim om dit te doen, sal ons jul nie vir die asemrowende bruidsfunksie wat op 31 Maart gehou word, kan kontak nie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



