NewsNews

Bruidspare kan nou inskryf!

Potchefstroom Herald het aan die einde gekom van nog ‘n maand van pragtige bruidspare. Ons gelukkige wenners vir Desember wat na die finaal deurdring, is Hein en Anchenique Papenfus, wat op 9 Desember getroud is. Bruidspare wat in Januarie en Februarie getroud is, kan nou vir die Herald se Bruidspaar-kompetisie 2018 inskryf. Stuur vir ons …

Potchefstroom Herald het aan die einde gekom van nog ‘n maand van pragtige bruidspare. Ons gelukkige wenners vir Desember wat na die finaal deurdring, is Hein en Anchenique Papenfus, wat op 9 Desember getroud is.
Bruidspare wat in Januarie en Februarie getroud is, kan nou vir die Herald se Bruidspaar-kompetisie 2018 inskryf. Stuur vir ons ‘n mooi foto van julself na maryke.vanheerden@media24.com Die sluitingsdatum is Vrydag 30 Maart om 23:00.
Die Herald doen ‘n beroep op alle finaliste van 2017, m.a.w. as julle ‘n wenner van Januarie tot Oktober was, om so gou moontlik ‘n kontaknommer van jul elkeen na maryke.vanheerden@media24.com te stuur. As jul versuim om dit te doen, sal ons jul nie kan kontak vir die asemrowende bruidsfunksie wat op 12 Mei by Two Owls gastehuis gehou word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button