NewsNews
Fondsinsameling vir Naduescha
Ouers van Ferdinand Postma het koppe bymekaar gesit om Naduescha Fourie te help. Die Herald het twee weke gelede berig oor Naduescha se stryd met senuweekanker. Ferdies bied ’n lekker potjiekos-kompetisie aan. Aansoekvorms sal op ons webwerf, www.potchefstroomheld.co.za beskikbaar wees, sowel as by die skool.

Ouers van Ferdinand Postma het koppe bymekaar gesit om Naduescha Fourie te help.
Die Herald het twee weke gelede berig oor Naduescha se stryd met senuweekanker. Ferdies bied ’n lekker potjiekos-kompetisie aan. Aansoekvorms sal op ons webwerf, www.potchefstroomheld.co.za beskikbaar wees, sowel as by die skool.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



