NewsNews

In Memoriam

Sy produkte is landwyd in Suid-Afrika, Namibië en in die buiteland verkoop.

08.01.1934 tot 15.6.2018
Gideon Johannes le Roux:

Gideon Johannes le Roux

As ‘n jong man het Gideon die stad as ‘n fotograaf vir Die Weste koerant gedien.
Na sy loopbaan in die onderwys het hy in 1972 begin met die verpakking van braaihout. Vroeg in die 1980’s het hy begin met kwaliteit braaiprodukte. Sy produkte is landwyd in Suid-Afrika, Namibië en in die buiteland verkoop. Hy het in 1991 ’n internasionale toekenning vir die kwaliteit van sy produkte ontvang.
* Sy roudiens het op 21 Junie om 11:00 vanuit die Afrikaanse Protestante Kerk in Walter Sisululaan 371 plaas gevind.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button