
Ruben Bamberger (4), wat in Maart vanjaar met limfoblastiese leukemie gediagnoseer is, se droom het vanoggend (23 Junie) waar geword toe hy al oor Potchefstroom in ‘n vliegtuig kon vlieg. Ruben se verjaarsdag was in die week en mense van verskeie stede het gekom om seker te maak dat hy nooit sy vierde verjaarsdagpartytjie by die Potchefstroomse vliegveld gaan vergeet nie.
Lees meer in die volgende uitgawe van die Potchefstroom Herald en vind uit hoe jy ook ‘n verskil in Ruben se lewe kan maak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.