NewsNews

Skilderkuns en musiek in een asemrownede aand vasgevang

Dit is nog net een keer vantevore deur dié paar gedoen en hierdie keer beoog hulle om meer toeskouers te lok. Hulle nooi Potchefstromers om die geleentheid by te woon. Dagboek 3 Julie om 18:30 by die Potchefstroom Hoofmuseum. Toegang is gratis.

’n Geleentheid soos min vind op 3 Julie in Potchefstroom plaas, wanneer Johan Erasmus van Musikland en Mariqi Nell musiek en skilder gaan laat saamsmelt.
Johan gaan saam met Kobus van der Walt op “Bouble bass”, Annemarie Wentzel en Zandelle Meyer, Jesse Havey met sy Ukulele, Bernice Klopper op soloviool en Michelle met ’n Franse liedjie die gaste vermaak. Daarna sal Mariqi pragtige skilderkuns doen, terwyl Johan musiek maak wat die skilderwerk komplementeer.
Dit is nog net een keer vantevore deur dié paar gedoen en hierdie keer beoog hulle om meer toeskouers te lok. Hulle nooi Potchefstromers om die geleentheid by te woon. Dagboek 3 Julie om 18:30 by die Potchefstroom Hoofmuseum. Toegang is gratis. Vir navrae skakel Johan by (018) 297 5567.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button